Personeel

Ons glo dat een van die faktore wat kwaliteit onderrig moontlik maak, die daarstelling van klasse kleiner in getal is. Vanaf 2002 sal daar, in elke Graadgroep 4 Afrikaansmedium- en 3 Engelsmedium klasse wees. (Sewestroom-sisteem). Die gemeenskap het besluit dat daar na 'n leerdertal van gemiddeld 30 per klas gestreef moet word en om hierdie wens van ons ouergemeenskap te kan verwesenlik, het die getal Beheerliggaam-aanstellings van leerkragte geleidelik toegeneem en is daar tans sestien leerkragte in Beheerliggaamposte aangestel benewens die 20 W.K.O.D.-leerkragte.

Graad 4
4 A1 L. Aucamp
4 A2 A. van Dyk (Graadhoof A)
4 A3 E. Mostert
4 A4 H. du Toit
4 A5 M. Kleinhans
4 E1 H. du Toit
4 E2 M. Comninos
4 E3 A. Oberholzer (Graadhoof E)
  Graad 5
5 A1 S. Winterbach
5 A2 N. Swart
5 A3 A. van der Westhuizen (Graadhoof A)
5 A4 T. Koegelenberg
5 A5 L. Jordaan
5 E1 C. Kruger
5 E2 I. Rossouw (Graadhoof E)
5 E3 L. Skelding
     
Graad 6
6 A1 S. Nolan
6 A2 B. van Dyk (Graadhoof A)
6 A3 H. Gouws
6 A4 K. Saayman
6 A5 H. de Klerk (L. Jacobs)
6 E1 N. Roxburgh (Graadhoof E)
6 E2 L. van Niekerk
6 E3 M. Dowdles
   
  Graad 7
7 A1 M. Mangiagalli
7 A2 J. Goosen (Graadhoof A)
7 A3 H. Potgieter
7 A4 E. Saayman
7 A5 A. Winterbach
7 E1 L. Bester (Graadhoof E)
7 E2 M. Leuvennink
7 E3 M. Robertson
     
Ander
Rekenaar G. Oberholzer
Tegnologie P. Swart
Xhosa L. Keet
Kuns H. de Bruijn
Musiek A. Dippenaar
Leerondersteuner N. Bekker
Sportorganiseerder F. Roux
Skoolhoof J.C. Swart
Adjunkhoof T.J. Kriel
Nasorg E. Swart
L. le Roux
A. Rossouw